Wednesday, May 13, 2009


Op Sondela is almal vriende, ons het dit bewys toe ons lekker saam die management span by die seuns se huis gekuier het en geeet het. Ons het gesing en gesels en om n warm vuurtjie gesit, die aand was regtig n groot sukses en baie lekker.

No comments:

Post a Comment