Ek het my eerste hostex bygewoon, was excelent gewees.Het ongelooflike sjefs en mense in die bedryf gesien besig om hulle ding te doen. Gaan verseker volgende jaar weer gaan.
Die een ding wat baie oog oplettend was, is dat elke shef wat daar was, verseker 'n passie het vir dit wat hulle doen, terwyl hulle daaroor praat, voor die stoof staan, en na die tyd proe, hulle is mal oor wat hulle doen, wat ongelooflik is, want min mense in vandag se tyd hou nog van hulle werk.